750 g – 1 kg opgesnyde lamsribbetjies
sout en peper
Sous:
1 koppie tamatiesous
½ koppie asyn
¼ koppie suiker
1 teelepel Tabascosous of Worcestersous
Strooi sout en peper na smaak oor die ribbetjies.
Bak dit in die oond teen 180 grade Celsius vir 20 tot 30 minute, afhangend van die dikte van vleis.
Kook intussen die sousbestanddele saam in ‘n kastrol vir 10 tot 15 minute.
Verf die ribbetjies met die sous, en bak dit verder in oond vir 10 tot 15 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za