1½ koppie koekmeel
1 koppie suiker
3 ronde eetlepels sagte botter
1 eier
1 koppie melk
knippie sout
2 teelepels bakpoeier
1 koppie gerasperde kaas
Bovril
Klop die botter en suiker tot room.
Klits die eier en melk by.
Meng met koekmeel, bakpoeier en sout met bottermengsel.
Voeg in ‘n glasbak en bak vir 30 minute teen 180° C.
Smeer die Bovril oor die warm koek, en dan botter.
Voeg die gerasperde kaas bo-oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za