Baie ryp tamaties
groot uie
sout en peper
suiker
winkelbrood
regte botter
Gebruik ou brood. Dit gee ‘n krakerige en bros braaibroodjie.
Elke sny brood moet aan die binnekant met regte botter gesmeer word.
Sny tamaties en uie in dik skywe en plaas dit op fir gesmeerde brood.
Strooi suiker, sout en peper bo-oor die uie en tamatie.
Maak broodjie toe en druk dit plat met ‘n eierspaan.
Laat rus broodjies onder ’n vadoek vir ‘n uur of twee voordat jy dit in jou lugbraaier braai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za