olie
uie, opgekap
knoffel, opgekap
groen soetrissie, opgekap
beesvleis, in blokke gesny
aartapels, opgekap
mielies
wortels, in sirkels gesny
2 blokkies biefekstrak, opgelos in 1 liter kookwater
verskeie speserye van jou keuse soos Steak & Chops, Barbecue, Chicken en vleisversagter
‘sagte’ groente soos pampoen, murgpampoentjies, ens., opgesny
sampioene
Braai die uie, knoffel en soetrissie in die olie.
Voeg die vleis by en kook vir minstens twee ure. Dis ‘n baie stadige potjie. Familie en vriende moet baie geduldig wees en behoorlik honger word.
Sodra die vleis sag is, voeg die ‘harde’ groente (aartappels, mielies en wortels) by die vleis.
Voeg ook die biefekstrak en verskeie speserye by.
Voeg die ‘sagte’ groente asook die sampioene vir die laaste 20 minute by.
Voeg ek nog ‘n bietjie speserye by en laat die pot prut.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za