Die meeste lamskenkelresepte vra vir rooiwyn, maar hierdie weergawe word gemaak met witwyn en kruie wat ‘n ligter en geurige sagte sous maak. Die bygevoegde lemoensap en -skil werk baie goed saam met hierdie gereg en skep magic met die artisjokke en groen olywe. Sit voor saam met sagte botterige polenta.
Bedien: 6 mense
Voorbereidingstyd: 20 minute
Gaarmaaktyd: 3 – 4 uur
Verminderingstyd: 30 – 45 min
Oondtemperatuur: 150 grade Celsius