250 g sagte botter
125 ml suiker
500 ml bruismeel
500 ml klapper
20 ml kakao
Bolaag
250 g botter
500 ml gesifte versiersuiker
125 ml gesifte kakao
Room botter en suiker saam.
Werk die droë bestanddele deur die bottermengsel tot dit deeg vorm.
Druk dit ‘n in plat koekiepan.
Bak vir 30 minute teen 180 grade.
Bolaag
Smelt die botter (dit moenie kook nie).
Roer die versiersuiker en kakao by, en meng goed.
Smeer die bolaag oor die warm koekielaag sodra dit uit die oond kom.
Koel af, en sny in blokkies of vingers.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za