'n Wyse man kry meer uit sy vyande as wat 'n dwaas uit sy vriende kry. (Baltasar Grienco)
'n Wyse man kry meer uit sy vyande as wat 'n dwaas uit sy vriende kry. (Baltasar Grienco)
1 pakkie rooi lensies, in skoon water afgespoel
1 ui, gekap
3 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 eetlepel komynsade/poeier
1 eetlepel kerrie
2 wortels, gekap
1 liter hoenderaftreksel
2 liter water
Sri Lankaanse variasie
½ teelepel komynsade
½ teelepel mosterdsade
1 blik klappermelk
Braai die ui, knoffel en speserye in olie.
Voeg die res van die bestanddele by.
Prut vir 45 minute.
Bedien met ciabatta.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za