2 uie, gesny in ringe
Kerriepoeier na smaak
1kg botterskorsie, geskil en opgesny
2 groen appels sonder skil, opgesny
Gekrummelde fetakaas
1 liter hoenderaftreksel
Braai uie en kerriepoeier in olyfolie.
Voeg die hoenderaftreksel by en dan die botterskorsie en groen appels.
Kook saam.
Sorg dat daar genoeg water in is.
Wanneer die sop gaar is, verpulp en strooi gekrummelde fetakaas oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za