4 medium beet, geskil en gerasper
3 medium aartappels, geskil en gerasper
2 medium wortels, geskil en gerasper
1 medium ui, opgekap
½ medium kop pers kool, fyn gekerf
1 blikkie gekapte tamaties
1 klein blikkie tamatiepuree
8 koppies hoenderaftreksel
3 knoffeltoontjies
4 eetlepels olyfolie
3 eetlepels wit asyn
1 teelepel suiker
3 eetlepels dille
sout en swartpeper
Garnering
1 koppie suurroom
½ koppie pietersielie
Verhit olie in groot kastrol.
Voeg die beet by en braai vinnig.
Voeg vloeistof by en dan die aartappels, wortels, kool en die blikkie tamatie.
Braai intussen die ui, knoffel en tamatiepuree apart.
Voeg diot by die sop en voeg dan die asyn, sout, peper, suiker en die dille by.
Roer goed, en prut vir 20 minute.
Bedien met ‘n skeppie suurroom en gekapte pietersielie.
Varkwors, hoender of beesvleis kan opsioneel bygevoeg word.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za