2 x eiers
1 koppie strooisuiker
â…• koppie melk
‘n knippie sout
Twee eetlepels gesmelte margarine / botter (afgekoel)
1 en â…” koppies gesifte bruismeel
1 x blik onversoete ingelegde appels / of self gekookte appels
in skywe (met ‘n paar naeltjies by)
Sous
1 koppie gewone wit suiker
125 ml vars room
1 teelepel karamel- of vanielje-essens
1. 190 grade oond – vooraf verhit
2. Klop eiers en suiker goed
3. Voeg eers melk en dan die margarine by
4. Sif die meel en sout en voeg geleidelik die boonste mengsel by, klop goed
5. Gooi mengsel in ’n tertpan. Rangskik die appels bo-op die deeg
6. Bak 30 min of tot gaar
Vir die sous:
1. Smelt die koppie suiker met die 125 ml vars room en voeg 1 teelepel karamel essens by
2. Moenie dat die sous kook nie!
3. Sodra die koek uit die oond gehaal word, moet die warm sous dadelik oor die koek gegooi word
Bedien warm of koud met geklopte room.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za