400 ml groen druiwe
400 ml rooi druiwe
1 koppie room
1 koppie mayonnaise
2 ml vanieljegeursel
1 koppie grondboontjiebroslekker (peanut brittle), gekap
Meng al die bestanddele in ‘n slaaibak.
Laat dit vir ten minste 20 minute rus.
Bedien.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za