1 skoongemaakte skaapkop
5 aartappels
25 ml suurlemoensap
25 ml Worcestersous
water
braaispeserye
Was die kop weer goed.
Plaas die kop in oondbak met ‘n deksel.
Voeg water in die bak.
Smeer van die suurlemoensap en Worcestersous oor die kop, en voeg die res in die water.
Strooi die braaispeserye oor die kop.
Plaas die deksel op die bak, en bak die kop oornag in die oond teen 100 grade Celsius.
Maak die bak die volgende dag oop, en bak verder teen 180 grade tot die vel bros is.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za