groot murgbene, middeldeur gesny in die lengte
1 middelslag ui, fyngekerf
2 knoffelhuisies, fyngekerf
5 ml olyfolie
25 ml blatjang
15 ml Worcestersous
10 ml vars roosmarynblare
Meng al die bestanddele saam, en smeer dit oor die bene.
Bak die bene vir 20 minute teen 180 grade, of tot gaar.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za