1 netvet (skaap)
1 klein ui, fyn gekap
500 g maalvleis
15 ml matige kerriepoeier
1 eier
50 ml hawermout
20 ml Worcestersous
15 ml soetrissiesous
1 klein wortel, gerasper
1 vars mielie, pitte afgesny
10 ml braaivleisspeserye
peper na smaak
Meng al die bestanddele saam.
Sny die netvet in repe.
Maak frikkadelle en rol toe in die netvet.
Steek vas met ‘n tandestokkie.
Sprinkel Worcestersous oor die netvetvreugdes.
Laat staan vir halfuur.
Braai oor matige kole tot gaar.
Bedien dadelik.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za