5 okra, in ringe gesny
3 repies spek, in stukkies gesny
1 ui, fyngekap
3 knoffeltoontjies, fyngekap
1 rooi soetrissie, in repies gesny
1 blikkie tamaties
5 ml gemengde kruie
1 ml gerookte paprika
olie
sout en peper na smaak
Braai die uie, knoffel, okra en soetrissie in ‘n bietjie olie tot gaar, en hou eenkant.
Braai die spek tot bros.
Meng nou die uiemengsel en spek saam, en voeg die blikkie tamaties, kruie, paprika,sout en peper by.
Laat dit stadig kook oor matige hitte vir sowat 10 minute.
Bedien dadelik.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za