Maak die deeg die vorige dag aan. Laat dit oornag staan. Meng goed voor jy begin bak.
Maak die deeg die vorige dag aan. Laat dit oornag staan. Meng goed voor jy begin bak.
1 kg meel
5 ml bakpoeier
5 ml sout
4 eiers
1,5 liter water
250 ml olie
15 ml brandewyn
15 ml asyn
Meng die water, brandewyn en eiers.
Meng die olie en sout by.
Voeg meel en bakpoeier by.
Meng baie goed.
Klits die asyn by net voor jy begin bak.
Bak die eerste pannekoek met bietjie olie in die pan.
Verdun die deeg met bietjie water as dit te dik is.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za