2 blikkies sardyne in tamatiesous (Pilchards)
2 uie, fyngekap
1 knoffeltoontjie, fyngekap
10 ml pietersielie
650 ml gaar rys
500 ml melk
6 eiers
75 ml mayonnaise
2 pakkies kits-kaassous
250 ml Cheddarkaas
sout en peper na smaak
Verwyder die grate uit die vissies.
Behou die sous.
Meng die kaassous met die melk.
Braai die uie in botter tot sag.
Meng alles behalwe die kaas.
Skep in ‘n oondbak.
Strooi die kaas bo-oor.
Bak teen 180 grade vir 30 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za