500Â ml koekmeel
500 ml strooisuiker
10 ml bakpoeier
7,5 ml koeksoda
125 ml kakaopoeier
knippie sout
250 ml warm koffie
250 ml melk
125 ml olie
5 ml karamelgeursel
2 eiers
Versiersel
2 eetlepels sagte botter
melk
250ml versiersuiker
15 ml kakaopoeier
2 ml karamelgeursel
appelkooskonfyt
Verhit oonde tot 180° C.
Meng droë en nat bestanddele saam.
Giet die mengsel in gesmeerde koekpanne.
Bak vir 30 minute
Versiersel
Meng die versiersuiker en kakao.
Meng die botter in die versiersuiker.
Roer die melk en karamelgeursel teelepels vol by. (NB! Voeg die melk net bietjie-vir-bietjie by tot dit ‘n smeerbare versiersel vorm. Dit moenie loperig wees nie)
Smeer appelkooskonfyt tussen die koeklae, en versier die koek met die versiersel.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za