500 g mangopulp
100 g poeierversoeter
500 g mascarponekaas
1 pakkie digestive-koekies
30 g gesmelte margarien
10 g heuning
Verkrummel die beskuitjies in ‘n voedselverwerker tot ‘n growwe krummel.
Voeg die margarien en heuning by, en meng paar sekondes.
Smeer ‘n losboom koekpan met botter, en druk die koekie mengsel aan die onderkant vas.
Klits die mascarpone tot lig en donsig.
Voeg die versoeter by en klits tot goed gemeng.
Vou die helfte van die mangopulp in die kaasmengsel.
Voeg die mengsel in die koekpan, en verkoel in die yskas.
Voeg die res van die mangopulp oor die koek, en verkoel.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za