250 ml suiker
125 ml botter
1 eier
50 ml appelkooskonfyt
375 ml koekmeel
5 ml fyn gemmer
2,5 ml sout
5 ml koeksoda
250 ml melk
Stroop:
750 ml water
250 ml suiker
5 ml vanieljegeursel
Verroom die suiker, botter en eier saam, en roer die appelkooskonfyt by.
Meng die koekmeel, gemmer en sout, en roer dit by die bottermengsel.
Meng die koeksoda met die melk, voeg dit by die deeg en meng goed.
Voeg al die bestanddele vir die stroop in ‘n kastrol en bring tot kookpunt.
Voeg die borrelende stroop in ‘n oondbak, en skep die deegmengsel in die stroop.
Bak teen 180º C vir 30 tot 40 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za