1 ml gerasperde vars gemmer
1 rooi brandrissie, pitte verwyder en fyn gekap
30 ml balsamiese asyn
50 ml olyfolie
sap van 1 lemmetjie
sout en gemaalde swartpeper
5 skywe waatlemoen, geskil en in stukke gesny
handvol fyn gesnyde kruisementblare
1 radys, dun gesny
10 ml fyn grondboontjies
Meng die gemmer, brandrissie, balsamiese asyn, olyfolie, lemmetjiesap, sout en swartpeper en hou eenkant.
Rangskik die waatlemoenstukke op ’n bord.
Sprinkel die kruisementblare oor.
Strooi die fyn grondboontjies oor.
Voeg die slaaisous oor net voor die slaai bedien word.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za