Tuisblad | Top Stories | RSG Landbou 8 Augustus 2020

RSG Landbou 8 Augustus 2020

Die rekening vir lone-opgawes in landbou word volgens vier subklasse bepaal. Stephan Pietersen van Work Accident Support verduidelik wat dit behels. Landbouskou-entoesiaste in die Wes-Kaap kan vanjaar weer uitsien na Nampo Kaap, wat soos altyd op Bredasdorp aangebied word. Brangustelers kom vandeesweek byeen vir hulle nasionale veiling.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: