21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Programme | Innibos Kinderboekekrôl

Innibos Kinderboekekrôl

Die Innibos Kinderboekekrôl was 'n jolige affere waar jonk (en minder jonk!) hulle behoorlik verluister en vergaap het. Daar was bere, hasies, seerowers wat nie wou bad nie, 'n bed waarop so hard gebons is dat hy maan toe gevlieg het, en nog baie lekkertes. Ses kleuterskole se personeel het het elkeen 'n kinderboek van LAPA voorgelees, en baie moeite gedoen om die terrein van die Hoërskool Nelspruit te omskep in 'n fantasiewereld vir die heel kleintjies. By elke storiestasie kon die kleintjies na 'n ander storie luister en 'n persentjie kry vir hulle storiesak sodat hulle hierdie heerlike dag nog baie lank kon onthou.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: