11:30 - 12:00

Rand en sent

Met Jody Hendricks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Nic de Jager

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Plant van die week – Miniatuur aalwyne

Rascal, Spotty, Goldfish en Tuffy is dwergvariëteite wat nie groter as 25cm hoog en 15cm wyd word nie. Dit het pragtige loof, groei nie op stamme nie, en is waterwys. Dit hou van son, en kan in potte, klein beddings of groot landskappe geplant word. Dit groei baie goed binnenshuis waar die son wel deurkom. Dit blom sporadies deur die jaar.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: