23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Vreemde voorwerpe uitgespoel

Die vreemde silindriese voorwerpe, wat onder andere by die Gamtoos riviermond naby St. Francis Baai in die Oos-Kaap uitgespoel het, is as onskadelik verklaar. Die Suid-Afrikaanse Maritieme owerheid het gesê vyf van die voorwerpe het van 'n Japanse vistreiler afgeval tydens hewige storms die afgelope naweek.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: