15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Die Triest Opleidingsentrum in Klerksdorp

2 Julie 2017

Die Triest Opleidingsentrum bied meer as net ‘n tuiste vir verstandelik gestremde volwassenes aan. Díe sentrum in Klerksdorp help met die vaardigheids- en sosiale opleiding van die inwoners en dag-kliënte. Johan Gerber en Nelmarie Grobler het met drie van die inwoners Mossa Radebe, Daphne van Rooyen en Janina Bronkhorst by ons kom kuier.

triest@gds.co.za
018-468-6741

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: