19:00 - 19:05

Nuus

Nou op die lug: 19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Volgende: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

19:20 - 19:30

Nal'ibali

Tuis | Programme | In die Bol geTik

In die Bol geTik

12 Julie 2017

Die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms verwoes die lewens van die afhanklikes, hul geliefdes en kring boonop uit na die res van die gemeenskap. Eersterust in Pretoria is geen uitsondering nie, maar dié gemeenskap rol hul moue op, staan saam en soms ook nie.  Híér is oorlog teenoor dwelms verklaar! Die dokumentêr, In die Bol geTik deur Jacqui January, handel oor die mense van Eersterust en die dwelmkwessie wat hulle gemeenskap teister.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: