23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Plant van die week – Alternanthera Little Ruby

14 Maart 2020

Die tyd om net op blomme vir kleur staat te maak, is verby. Loof, en veral die besonderse Alternanthera lae groeiende struikie met sy wynrooi blare, is 'n wenner. Dit word sowat 30 cm hoog en 60 cm wyd. Dit kan volson tot semison hanteer, en is 'n fantastiese vullerplant.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: