19:30 - 20:00

Kompas

Met Barrie Ferreira

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

Skrywers en Boeke

Met Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Tuis | Programme | Psalm 134: Laat Heer u sëen op ons daal – ‘n seëngebed vir Suid-Afrika in grendeltyd

Psalm 134: Laat Heer u sëen op ons daal – ‘n seëngebed vir Suid-Afrika in grendeltyd

22 Mei 2020

In die grendeltyd het die Hoerskool Durbanville koor besluit om ‘n virtuele koor te vorm en saam met ‘n paar oudlede het die opname 104 lede beloop. Klankleêrs is na elke koorlid gestuur wat dit individueel met oorfone, selfone en videobeelde van die selfone opgeneem het en aangestuur het na Loui Griebenow wat alles gemeng het tot hierdie uitsonderlike poging. Psalm 134  word tradisioneel, die afgelope 6 jaar, deur die koor gesing. Andre van der Merwe het die verwerking gedoen. Die Hoerskool Durbanville se koor staan o.l.v Maria Rademan-Viviers wat ook met Vivox aan die wèreldkoorspele in Ghent sou gaan deelneem het. Die lied word opgedra aan die talle kore van Suid-Afrika wat vanjaar in Vlaandere, België aan die Wereldkoorspele sou deelneem, maar weens die huidige inperkings sal moet wag tot 2021.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: