Tuisblad | Top Stories | SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie

SJARRAP EN EET JOU KOS! deur Ilné Fourie

Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk Louw) hóór wat kelners moontlik hulle klante hardop sou wou toesnou. Vrae soos: Wat het julle wat lekker is? Of: Waar kan ons sit waar dit nie so warm is nie? Of: Wat is in julle lemon meringue? Die vrae is genoeg om enige moeë kelner teen die mure uit te dryf!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: