Tuisblad | Top Stories | SLANG IN DIE GRAS deur Chris Majiedt

SLANG IN DIE GRAS deur Chris Majiedt

Die karakters voer ‘n bestaan op ‘n Kaapse stortingsterrein waar hulle weeksdae werk, saans kosmaak buite hulle plakkershut en om ‘n vuurtjie ontspan, en naweke die plaaslike sjebien besoek. Verraad en bedrog word egter nie geduld nie en sal wraaksugtig en wreed gestraf word…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: