Tuisblad | Top Stories | Sterre en planete

Sterre en planete

Wat beteken ‘n suksesvolle mislukking? Dit is terminologie wat dikwels gebruik word as ‘n ruimtesending om die een of ander rede misluk. Die span praat oor die Boeing Starliner wat nie daarin kon slaag om by sy doelwit, die Internasionale Ruimtestasie, uit te kom nie. President Trump het ook onlangs bekend gemaak dat ‘n ruimteweermag in die lewe geroep is om moontlike agressie uit die ruimte hok te slaan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: