23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Die Dag van Môre – ‘n sepie oor nood en vreugde van ons lewe

Die Dag van Môre – ‘n sepie oor nood en vreugde van ons lewe

Ingestuur deur: Foxwood TV

Gesien: 2625

Algemeen
Die Dag van Môre – ‘n sepie wat die daaglikse nood en vreugde van ons lewens aanspreek Jan Groenewald vermeng op ‘n slim manier die uitdagings waarmee Suid-Afrikaners daagliks te doen kry in fassinerende verhale van die mense van ‘n ou herehuis in Johannesburg. Wat wag op hulle in die dag van môre? Die Dag van Môre word elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 12-uur oor die internet uitgesaai.  Visuele kykgenot met ‘n nuwe dimensie vir radioluisteraars en gratis nuus wat die sepie voorafgaan.  Skakel in op www.foxwood.tv van Dinsdag 8 Junie af vir meer inligting. Dit sal jou lei na die subskripsiekanaal, wat ook ander gratis dienste verskaf. Die Dag van Môre – soveel meer as net ‘n sepie!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: