23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Maandag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Video's | Enigste vrou in seiljagwedvaart om wêreld

Enigste vrou in seiljagwedvaart om wêreld

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 2077

Algemeen
Kirsten Neuschäfer neem deel aan die Golden Globe around the World Single Handed Yacht Race. Dié wedvaart is geskoei op die 1968-wedvaart, wat beteken dat hulle geen tegnologie mag gebruik of aan boord hê wat ná 1968 gebruik is nie. Sy navigeer nog met die sterre. Dis een van die moeilikste wedvaarte têr wêreld. Sy het in Januarie ‘n man gered wat besig was om te verdrink, wat aan die dieselfde wedvaart deelneem. Sy is die enigste vrou in die wedvaart, en loop tans voor  (15 Feb 2023). Hulle het begin met 16 seiljagte, en daar is tans (15 Feb 2023) slegs vier wat oor is. Volg haar op Twitter by htps://Twitter.com/kirstenGGR en op haar webwerf https://kirstenggr.com  

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: