23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Jaco de Waal

Volgende: -

-

Tuis | Video's | Hond + mens + skaatsplank = vet pret!

Hond + mens + skaatsplank = vet pret!

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 2105

Troeteldiere
Soos gehoor in driesestig: In Richmond Hill, een van die Baai se voorstede, staan die mense verstom wanneer Irie die kruis pitboel-staffie, volspoed verbyhardloop met haar mense-pa, Bardy Badenhorst, op sy skaatsplank, op sleeptou. Baie mense het al video’s probeer neem, maar die twee blits só vinnig verby dat dit maar net sekondegrepe is. Mariska Spoormaker het Bardy en Irie in Richmond Hill se strate ingewag om meer uit te vind.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: