21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 22:10

Die beste van...

Met Ettienne Ludick

Ettienne Ludick

Volgende: 22:10 - 23:00

Laataandkuier

Met Ettienne Ludick

23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Human Suspension

Human Suspension

Ingestuur deur: Christelle van Tonder

Gesien: 3022

RSG Programme
Verbeel jou iemand druk hakke deur jou vel en hys jou dan in die lug op! Nee, dis nie ‘n nuwe folteringsmetode nie, dis ‘n waagsport, bekend as Human Suspension, waaraan baie mense deelneem. Jan Haarhof was deel van die tegniese span wat aan duie begin van die maand die wêreldrekord gebreek het deur 13 mense aan hakke in die lug te laat hang. Die vorige rekord was nege mense. Christelle van Tonder het met hom gesels oor hoekom mense sulke goed doen.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: