15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Kirsten Neuschäfer maak geskiedenis

Kirsten Neuschäfer maak geskiedenis

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 3246

Algemeen
Die 39-jarige Kirsten Neuschäfer van Gqeberha het gisteraand die eerste vrouewenner geword van die Golden Globe Race. Na 235 dae op see, geen bemanning, geen stop langs die pad, met 1968 se tegnologie! Sy het ook ‘n medevaarder se lewe gered. Daarvoor het sy ‘n dag krediet gekry. Sy is ook die eerste Suid-Afrikaner wat ‘n vaart om die wêreld wen!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: