12:00 - 13:00

Spektrum

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Johan Rademan , Martelize Brink

Johan Rademan
Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Juanita du Plessis

Kuns met kontant – Juanita du Plessis

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 328

Mense
‘n Woestynroos is ‘n vetplant, maar ‘n ander vorm van ‘n woestynroos is ‘n versteende mineraal wat oor millennia onder die sandduine van Namibië gevorm word terwyl niemand kyk nie. Juanita du Plessis is iemand wat stilweg, terwyl niemand gekyk het nie, ‘n gedaanteverwisseling ondergaan het vanaf ‘n woestynmeisie tot die grootste superster denkbaar. Vervaardig deur The Media Farm: https://bit.ly/tmfltkmk

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: