23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Video's | Maak jou motordeur versigtig oop

Maak jou motordeur versigtig oop

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1617

Algemeen
Britte kan binnekort beboet word oor die manier waarop hulle ‘n motordeur oopmaak. Hulle moet die teenoorgestelde hand gebruik van die kant waar hulle sit. So is hulle lyf na die deur gedraai, en mense sal dan makliker voetgangers en fietsryers sien. Dit word die Dutch Reach genoem.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: