21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Video's | Pa, hoe maak ek…

Pa, hoe maak ek…

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1223

Algemeen
Rob Kenney se pa het die huis verlaat toe hy 14 jaar oud was. Hy maak nou video’s op YouTube, waar hy jongmense leer van die dinge wat sy pa hom moes geleer het. Daar is video’s oor hoe om ‘n lekkende kraan reg te maak tot hoe om ‘n das aan te sit. Hy het miljoene volgelinge op YouTube. Die titel van sy videos is: “Dad, how do I…”

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: