19:15 - 19:20

Aandgedagte

Nou op die lug: 19:20 - 20:00

Hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Haidee Muller-Isaacs

Volgende: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Robotte maak kitskos

Robotte maak kitskos

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1323

Algemeen
‘n Amerikaanse maatskappy, Miso Robotics, help restaurante om kitskos vinniger aanmekaar te slaan. Miso het drie robotte gebou om hand by te sit. Flippy help burgers braai, Sippy skink gaskoeldrank sonder om te mors, en Chippy braai Meksikaanse Tortillaskyfies. Miso hoop om verskeie restaurante te help wat sukkel  om werkers te kry, en die probleme met die voorbereiding van maaltye op te los.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: