11:00 - 11:05

Nuus

Nou op die lug: 11:05 - 11:45

Saterdagresep

Met Sue Pyler-Slabbert

Sue Pyler-Slabbert

Volgende: 11:45 - 12:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

12:00 - 13:00

Naweekaktueel

Met Anita Visser

Tuis | Video's | Skoene wat saam met jou groei

Skoene wat saam met jou groei

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1787

Algemeen
Die welwillendheidsorganisasie, Because International, het skoene ontwikkel wat tot vyf groottes kan verstel. Dit word The Shoe That Grows genoem en is bedoel vir kinders in arm lande wat beperkte toegang tot skoene het. Die skoene kom in drie groottes, en elk van hierdie kan oor vyf verskillende skoengroottes strek. Dit word gemaak met saamgeperste rubber, soortgelyk aan ‘n motorband.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: