19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Nou op die lug: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

Volgende: 19:20 - 19:30

Nal'ibali

19:30 - 20:00

Kompas

Met Barrie Ferreira

Tuis | Video's | Twister in die Karoo

Twister in die Karoo

Ingestuur deur: Willie Koorts

Gesien: 1766

Weer
Sondag was ‘n baie stormagtige dag op Sutherland. Toe een van die Ingenieurs by SALT skielik oplet dat ‘n klein tornado begin vorm, het hy sy kamera gegryp en begin foto’s neem. Dit het selfs ge-touch down en begin rommel optel, net soos in die movies! Ek het sy foto’s bietjie opgelyn en aanmekaargelas in ‘n video.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: