23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Video's | Van rusbankfiks tot fietsfiks – Episode 1 (Die begin)

Van rusbankfiks tot fietsfiks – Episode 1 (Die begin)

Ingestuur deur: Ettienne Ludick

Gesien: 6388

Sport
Die akteur en avonturier Ivan Zimmerman het Ettienne Ludick op lug uitgedaag om die Telkom Cycle Challenge saam met hom te doen. Om dit reg te kry moet Ettienne van rusbankfiks tot fietsfiks gaan in 16 weke… Die eerste tree na die uiteindelike doel is om ‘n fiets te kry. Deesdae stap jy nie net in en koop ‘n fiets nie, die fiets word volgens jou spesifikasies aangepas vir die beste rit. Ettienne het by Cycle Lab Fourways, Johannesburg, ‘n draai gemaak.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: