Skip to content

WEN ‘N KAJUIT VIR TWEE OP DIE OPPIWATER KUNSTEFEES!

Kompetisie

WEN ‘N KAJUIT VIR TWEE OP DIE OPPIWATER KUNSTEFEES!

Een gelukkige luisteraar staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone wat deel, op die mooie MSC Armonia te wen, en boonop die Oppiwater Kunstefees GRATIS by te woon.

Van 14 - 19 Februarie 2026 kan jy dalk die gelukkige persoon wees wat saam vaar vanaf Durban na Mosambiek se tropiese eilande, Pomene en die Portugese eilande.

Om deel te neem, doen die volgende: SMS die woord SEE + jou naam en van + e-posadres + naam van die stad of dorp waar jy woonagtig is na 45889 (elke SMS kos R1.50).

Die prys sluit die volgende in:

  • ‘n Binnekajuit vir twee persone op die MSC Armonia
  • Alle etes is ingesluit
  • Gratis kaartjies na alle Oppiwater Kunstefees-opvoerings wat die wenners wil bywoon
  • Uitnodigings na verskillende skemerkelkfunksies
  • Vervoer van Durban Internasionale Lughawe tot by die hawe waar die MSC Armonia vasgemeer is (die prys sluit nie vliegtuigkaartjies in nie)
  • DIe beslissing van die organiseerders is finaal en geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie
  • Bepalings en voorwaardes geld

Die kompetisie word van 10 - 16 Oktober aangebied. Wenners word Sop aterdag 17 Oktober 2026 in Brêkfis met Derrich bekendgemaak. Die kompetisie sluit op 16 Oktober 2026 om 16:00.

Jy kan ook jou kajuit bespreek by www.oppiwater.co.za of by 011 844 6073. Jy het slegs nodig om nou ‘n deposito van R3 000 per kajuit te betaal. Vir enige navrae, kontak vir Monica Booysen by 011 815 3000 of stuur ’n e-pos na oppiwater@rsg.co.za. Meer inligting by www.oppiwater.co.za.

10/ 10 / 2026
-
16 / 10 / 2026

Voriges

Sluitingsdatum:
19/10/2026

Staan ‘n kans om ’n Babylonstoren-geskenkbewys ter waarde van R5 000 te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
03/10/2026

Verryk ’n kind se lewe – en dalk wen jy!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
24/09/2026

Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/08/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Francois van Coke by Emperors se Theatre of Marcellus te gaan kyk op 23 Augustus 2026 om 15:00.