Skip to content

Binnekamer

Potgooi

Binnekamer

WGGK se GRAPE-inisiatief

WGGK se GRAPE-inisiatief

Kategorie: Binnekamer2026-08-23

Ds. Sarize Retief van Aggenys vertel van die Grape-inisiatief van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke.

Kyk met ander oë na die vlag

Kyk met ander oë na die vlag

Kategorie: Binnekamer2026-08-23

Koos van den Merwe van Pretoria vertel hoe ons met geloofsoë na die Suid-Afrikaanse vlag kan kyk.

Blindekolle

Blindekolle

Kategorie: Binnekamer2026-08-23

Janine van Niekerk, ’n media-evangelis, deel ‘n paar gedagtes oor blindekolle.

Drie gemeentes vier 200 jaar

Drie gemeentes vier 200 jaar

Kategorie: Binnekamer2026-08-23

Helene Meissenheimer, joernalis van die Kerkbode, vertel van die drie gemeentes wat vanjaar 200 jaar oud word.

Reunion-staptog

Reunion-staptog

Kategorie: Binnekamer2026-08-16

Susan Murray en Hester Spies het onlangs ‘n staptog op Reunion aangepak ten bate van die Henry Murray Gedenkfonds. Hulle gesels oor hulle ervarings.

Clanwilliam se NG Kerk vier 200 jaar

Clanwilliam se NG Kerk vier 200 jaar

Kategorie: Binnekamer2026-08-16

Ds. Jacques Greyling praat oor die 200 jaar geskiedenis van Clanwilliam se NG gemeente.