Skip to content

Kompas

Potgooi

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.

Kompas: Nick Hamman oor sosiale media

Kompas: Nick Hamman oor sosiale media

Kategorie: Kompas2026-09-18

18 September 2026: Is alles van sosiale media sleg, of is daar ‘n positiewe kant? Barrie Ferreira praat met 5FM-omroeper, Nick Hamman, om te hoor wat hy dink.

Kompas: Skoolfokus – Laer Volkskool Heidelberg

Kompas: Skoolfokus - Laer Volkskool Heidelberg

Kategorie: Kompas2026-09-17

17 September 2026: Hazel Janse van Rensburg het by Laer Volkskool in Heidelberg gaan inloer om te hoor wat hulle uniek maak, en om meer oor hulle eie toepassing uit te vind.

Kompas: Onderwysers wat inspireer; Leesvaardigheid; Afrikaans

Kompas: Onderwysers wat inspireer; Leesvaardigheid; Afrikaans

Kategorie: Kompas2026-09-16

16 September 2026: Ons hoe onderwysers leerders inspireer, hoekom leesvaardigheid die sleutel tot alle leer is, en waarom Afrikaans nie in ‘n boks hoef te wees nie — dit is divers, veerkragtig en vir almal.

Kompas: Hersiening – Wiskundige Geletterdheid

Kompas: Hersiening - Wiskundige Geletterdheid

Kategorie: Kompas2026-09-15

15 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Wiskundige Geletterdheid Vraestelle 1 en 2.

Kompas: Graad 9-vakkeuses

Kompas: Graad 9-vakkeuses

Kategorie: Kompas2026-09-14

14 September 2026: Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid? Geskiedenis of Rekeningkunde? Graad 9-vakkeuses kan uitdagend wees. Hoe moet ek dit benader?

Kompas: Grey Kollege se presteerders

Kompas: Grey Kollege se presteerders

Kategorie: Kompas2026-09-11

11 September 2026: Ons maak ‘n draai by Grey Kollege in die Vrystaat om met twee van hulle leerders te gesels wat onlangs goed presteer het – een in die Voortrekkers en die ander by ‘n karatebyeenkoms in Brasilë.