Skip to content

kompetisies

Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.

Sluitingsdatum:
27/02/2026

Jy kan jou deel van R100 000 en LIV Gholftoernooi-kaartjies wen.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/02/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors se Theatre of Marcellus in Johannesburg te gaan sien op 22 Februarie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
19/12/2025

RSG en Lefra Produksies gee ‘n wonderlike Kersgeskenk weg! Een gelukkige luisteraar kan ‘n binnekajuit vir twee aanboord die MSC Opera en die Oppiwater Kunstefees wen.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
12/12/2025

Een luisteraar kan ’n wonderlike BBP-ervaring wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
12/12/2025

Die Cherry Time-seisoen het aangebreek, en RSG-luisteraars kry die kans om hulle eie somer-oomblik te wen, geïnspireer deur Cherry Time se Take a Moment-filosofie.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
28/11/2025

CATS, Andrew Lloyd Webber se bekroonde musiekblyspel, wat gehore oor generasies heen bly betower, is terug op die planke, en jy kan kaartjies wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/11/2025

Dis ‘n wen-wen! Jy kan ‘n verskil maak aan die lewens van baie kinders wat swaarkry, en ‘n kans staan om ‘n nuwe motor te wen!