NUUS
Soek nuusbulletins...
Die organiseerders van 'n tien kilometer lange wedloop in die Johannesburgse middestad het sosiale mediaboodskappe verwerp dat meer as honderd deelnemers beroof is tydens die wedloop. Dit volg nadat die Goudstad-burgemeester se woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, op sosiale media gedeel het...
Limpopo se provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Jan Scheepers, het 'n beroep op polisielede gedoen om die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord te verskerp. Scheepers het lede op 'n polisie-gebedsdiens in Mamone, naby Jane Furse, gewaarsku dat onetiese optrede die polisiediens se...
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sê daar is geen bewys dat generaal-majoor Wally Rhoode gekeer het dat 'n saak ingedien word nadat 580-duisend Amerikaanse dollar op president Cyril Ramaphosa se plaas gesteel is in 2020 nie. Rhoode is...
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa sê stygende misdadigheid in die land is 'n bron van kommer. Ramaphosa het stemme gewerf in Hammarsdale, wes van Durban. Hy het verwys na die massa-skietery Dinsdag in KwaMakhutha ook in KwaZulu-Natal, waarin drie gewapende aanvallers...
Die Nasionale Voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, voer aan dat individue partylede gebruik om onbestendigheid in die party se Oos-Kaapse tak te saai. Sy opmerkings verwys na onlangse hofsake van partylede teen die ANC. Die Makhanda-hooggeregshof in die Oos-Kaap...
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek 'n moord en twee sake van poging tot moord ná 'n skietery in Belhar op die Kaapse Vlakte waarin een mens dood en twee gewond is. Die polisiewoordvoerder, FC van Wyk sê die twee gewondes is...
Transnet sê hy het met 'n proses begin om 'n privaatsektorvennoot aan te stel om 'n nuwe uitvoerhawe vir mangaan te ontwikkel en te bedryf. Die oogmerk is om die uitvoer van mangaan met 20 persent te verhoog. Volgens die...
Vyf verdagtes is in die vroeë oggendure op verskeie plekke in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met die moord in April op twee beamptes van die misdaadintelligensie-eenheid. 'n Sesde verdagte is dood tydens 'n skietery met die polisie in...
Die voorsitter van die Eskom-raad, Mteto Nyati, se dienstydperk is met drie jaar verleng. Sy termyn sou aan die einde van Oktober verstryk. Nyati is die afgelope drie jaar raadsvoorsitter van die kragvoorsiener. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientso...
1-10 van 10368 nuusbulletins