.
500 g bruismeel 1 blikkie Sprite 250 ml room sout na smaak
Meng alles saam. Spuit skonpan met kombuissproei, en plaas die deeg in die holtes. Bak vir 15 minute. Geniet met kaas en konfyt, of stroop.